Klein Karoo
Klein Karoo Group
Klein Karoo
Marketing
Klein Karoo Leather
Feathers & Eggs
Meat
Meat
Fruit
Klein Karoo Trade
Showroom
Research
 
 

 Search:  

    Nuus    Weer    Wisselkoers   English  
 

WILDSVLEIS UITVOER VERTOON BESTENDIG IN 2005 

Die 2005-wildsvleis bemarkingseisoen verloop goed. Dit wil voorkom of verkope meer bestendig as in 2004 verloop. Die hoofredes hiervoor is die geriefsfaktor en persoonlike diens vanaf Camexo, die eienaar van die Camdeboo-wildsvleishandelsmerk in Suid-Afrika.
lees meer

Oudtshoorn se Groot Voëls op Egoli 

Van aanstaande Maandag, 22 Augustus af gaan die Egoli-sterre op M-Net bontstaan om hul volstruisboerdery, wat die afgelope weke in die Plek van Goud beslag gekry het, behoorlik te laat vlot. Die KLEIN KAROO Groep op Oudtshoorn en die gewilde sepie, Egoli werk saam om die rol van KLEIN KAROO se volstruisvleis in ’n gesonde leefstyl in die breë samelewing te bevorder.
lees meer

Adriaan verteenwoordig Afrika 

Dr Adriaan Olivier, veearts van die Navorsings- en Ontwikkelingsafdeling van die KLEIN KAROO Groep, is genooi om Afrika te verteenwoordig as lid van die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid (OIE), die Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FAO)se Netwerk van Kundigheid oor Voëlgriep (OFFLU).
lees meer